Volume 1 – Kripnotas om die seën uit God se hand te ontvang
R145.00
Die doel van hierdie boek is om mense te help om hulle aan te moedig sodat elkeen kan smaak en sien dat God goed is (Psalm 34:9).
E-BOEK BINNEKORT BESKIKBAAR
Flat Shipping Fee: R99
Die doel van hierdie boek is om mense te help, om hulle aan te moedig odat elkeen kan smaak en sien dat God goed is (Psalm 34:9)
Dit is hartseer om mense te sien wat sukkel, in enige aspek van die lewe; hetsy gesondheid, finansies, en selfs geestelikheid. Die doel van hierdie boek is om elkeen wat dit lees aan te spoor om op 'n soeke te wees om meer van Jesus in hul lewens toe te laat.
As daar in enige aspek van jou lewe 'n struikelblok is, dan moet jy weet dat daar iets is wat jou weerhou daarvan om in die volle seën van die Here in te beweeg.
Hierdie boek gaan jou deur 'n paar fases vat om jou te help om by 'n punt uit te kom waar jy die goeie uit God se hand kan ontvang, op 'n geestelike en vleeslike vlak.




Reviews
There are no reviews yet.