by Ian De Bruyn | Jul 2, 2026 | Dagstukkies
Waar Lukas ‘n maaltyd in Lukas 7 beskryf, trek twee mense onmiddellik ons aandag. Die een is Simon, die Fariseër wat Jesus genooi het. Die ander is die vrou wat as ‘n sondares in die stad bekend was. Tog laat Jesus nie toe dat die gesprek by een van hulle...
by Ian De Bruyn | Jul 1, 2026 | Daily Devotionals
There are passages in Scripture that reveal the devastating consequences of sin. Then there are passages that reveal the greatness of God’s heart. Zechariah 3 does not begin with a man seeking God, but with God revealing Himself to a sinner who has nothing to...
by Ian De Bruyn | Jul 1, 2026 | Dagstukkies
Daar is gedeeltes in die Skrif wat vir ons wys hoe groot die implikasie van sonde is. Dan is daar gedeeltes wat vir ons wys hoe groot die hart van God is. Sagaria 3 begin nie by ‘n mens wat na God soek nie, maar by God wat Homself openbaar aan ‘n sondaar...
by Ian De Bruyn | Jun 29, 2026 | Daily Devotionals
When we read the Gospels, it is easy to focus our attention on the miracles. We see the healing, the deliverance, or the multitude being fed, and for us the story often ends with the outcome. Mark, however, frequently tells us more than simply what Jesus did. He also...
by Ian De Bruyn | Jun 29, 2026 | Dagstukkies
Wanneer ons die Evangelies lees, is dit maklik om die aandag te vestig op die wonderwerke. Ons sien die genesing, die bevryding of die menigte wat versadig word, en die verhaal eindig vir ons by die uitkoms. Markus vertel egter dikwels meer as net wat Jesus gedoen...