by Ian De Bruyn | May 24, 2026 | Dagstukkies
Lukas 24:51 sê:“En terwyl Hy hulle seën, het Hy van hulle geskei en is in die hemel opgeneem.” Op daardie oomblik was daar stilte op daardie berg. Nie die soort stilte wat leeg gevoel het nie, maar die soort wat swaar gehang het van Sy heilige teenwoordigheid. Die...
by Ian De Bruyn | May 10, 2026 | Daily Devotionals
There are few chapters in the Bible that reveal the heart of God as openly as Hosea chapter 3. Not because it describes great miracles or fire falling from heaven, but because here we see something that almost feels too holy to look at: the pain of God’s love. We do...
by Ian De Bruyn | May 10, 2026 | Dagstukkies
Daar is min hoofstukke in die Bybel wat die hart van God só oopbreek soos in die boek Hosea hoofstuk 3. Nie omdat dit groot wonderwerke beskryf of omdat daar vuur uit die hemel val nie, maar omdat ons hier iets sien wat amper té heilig voel om na te kyk: die pyn van...
by Ian De Bruyn | May 6, 2026 | Daily Devotionals
There are times in a person’s life when things happen that you cannot always understand. Moments where the atmosphere feels heavy, where your thoughts begin to race, and where fear quietly tries to enter and take root in your heart. This is exactly how the enemy...
by Ian De Bruyn | May 6, 2026 | Dagstukkies
Daar is tye in ’n mens se lewe waar dinge gebeur wat jy nie altyd kan verstaan nie. Oomblikke waar die atmosfeer swaar voel, waar jou gedagtes begin hardloop en waar vrees stilletjies probeer inkom en wortelskiet in jou hart. Dit is juis hoe die vyand werk — hy...