by Ian De Bruyn | Apr 12, 2026 | Daily Devotionals
Ephesians 2 is a chapter that feels like a gentle, yet piercing whisper of God’s heart cutting through the brokenness of human reality. It begins with the raw truth of who we once were—dead in our trespasses and sins—and ends with the beautiful revelation of who we...
by Ian De Bruyn | Apr 12, 2026 | Dagstukkies
Efésiërs 2 is ’n hoofstuk wat soos ’n sagte maar deurdringende fluistering van God se hart deur die mens se gebroke werklikheid sny. Dit begin met die rou waarheid van wie ons was, dood in ons oortredings en sondes, en eindig met die wonderlike openbaring van wie ons...
by Ian De Bruyn | Apr 7, 2026 | Daily Devotionals
He had been lying there for years. Scripture tells us of a man who had been sick for thirty-eight years. Thirty-eight years of waiting. Thirty-eight years of hope slowly fading. He lay at the pool of Bethesda, surrounded by others—the blind, the crippled, the lame—all...
by Ian De Bruyn | Apr 7, 2026 | Dagstukkies
Daar lê hy al jare. Die Woord vertel van ’n man wat al agt-en-dertig jaar lank siek was. Agt-en-dertig jaar van wag. Agt-en-dertig jaar van hoop wat stadig begin vervaag het. Hy lê by die bad van Betésda, saam met ander—blindes, kreupeles, lam mense—almal met...
by Ian De Bruyn | Apr 2, 2026 | Dagstukkies
Spreuke 23:7: “Want soos hy in sy siel bereken, so is hy.” Ons praat maklik oor geloof. Ons sing daaroor. Ons bid daaroor. Ons skryf dit op statusse en wens dit vir mekaar toe. Maar as jy eerlik met jouself raak—regtig eerlik—dan besef jy iets ongemaklik: ’n mens leef...