Die Stilte in Judas

Die Stilte in Judas

Ons praat maklik oor Judas. Ons ken sy naam as sinoniem vir verraad. Sy storie word vinnig vertel, vinnig geoordeel, en vinnig afgesluit. Maar wat as daar iets in Judas se verhaal is wat ons eerder stil moet maak as vinnig laat praat? Wat as Judas nie net die man is...
You Can Get It Right… and Still Miss the Point

Jy kan reg vas… en steeds die punt mis

Nadat ’n paar persone my al genader het oor onduidelikheid oor vas, het ek dit goed gedink om eerder terug te gaan na die Woord en dit deeglik te ondersoek, om seker te maak dat dit wat ek sê, werklik Woord-gefundeerd is. Jy kan al die reëls volg, presies eet wat jy...
When Truth Is Distorted

When Truth Is Distorted

From the very beginning, this has been the enemy’s strategy—not to create something entirely new, but to subtly distort what God has said. In Genesis 3:1, he did not come with an open attack, but with a question: “Yea, hath God said…?” And ever since, he has been...
When Truth Is Distorted

Wanneer die waarheid verdraai word

Van die begin af was dit die vyand se strategie—nie om iets heeltemal nuuts te skep nie, maar om dit wat God gesê het, subtiel in Génesis 3:1 te verdraai. In die tuin het hy nie met ’n openlike aanval gekom nie, maar met ’n vraag: “Is dit ook so dat God gesê het …?”...