by Ian De Bruyn | Aug 10, 2026 | Boeke
Daniël 6 begin nie by die leeus nie, maar by Daniël se lewe voor God. Hy het uitgemunt onder die ministers en landvoogde, omdat “‘n voortreflike gees in hom was.” Daarom wou koning Daríus hom oor die hele koninkryk aanstel, wat jalousie wek. Die ander regeerders het...
by Ian De Bruyn | Jan 23, 2026 | Boeke
Die inspirasie vir hierdie boek het gekom uit my direkte betrokkenheid by mense, wat met depressie worstel. Depressie is nie net ‘n stil stryd nie, dit is een van die grootste redes waarom mense selfmoord oorweeg. Dit raak lewens op ‘n diepgaande manier en...
by Ian De Bruyn | Jul 26, 2022 | Boeke
Dit wat ek in my boeke skryf ontstaan uit persoonlike ondervinding en met behulp van die Heilige Gees. Dit gaan oor jou persoonlike verhouding met die Gees van God. Die een ding wat die Vader vir Sy mense probeer sê deur hierdie boeke, is dat Hy elke persoon wil leer...
by Ian De Bruyn | Jul 26, 2022 | Boeke
Die lewe is ‘n gejaag, en almal struikel so nou en dan as jy nie versigtig en waaksaam is nie. In die haas van die lewe is mens geneig om op die ingewing van die oomblik die verkeerde besluite te neem. Ons moet dit net in gedagte hou dat dit nie gaan oor hoe hard jy...
by Ian De Bruyn | Jul 26, 2022 | Boeke
Die doel van hierdie boek is om mense te help, om hulle aan te moedig odat elkeen kan smaak en sien dat God goed is (Psalm 34:9) Dit is hartseer om mense te sien wat sukkel, in enige aspek van die lewe; hetsy gesondheid, finansies, en selfs geestelikheid. Die doel van...