Wat God saamgevoeg het, kan geen mens skei nie

Wat God saamgevoeg het, kan geen mens skei nie

Daar is ’n heiligheid aan die huwelik wat baie mense vandag nie meer raaksien nie.Dit het stilweg begin verdwyn. Nie oornag nie, maar stadig. In die manier hoe ons praat oor liefde, hoe maklik ons met verhoudings opgee, en hoe egskeidings ‘n normaliteit geword het —...
The Path to True Freedom

The Path to True Freedom

I listened to a sermon, and it felt as if I was the one standing there preaching, almost like one of my counselling sessions. It was word for word what I often share in my own sessions, and that is what moved me to write this devotional. There is a specific verse in...
The Path to True Freedom

Die Pad na Ware Vryheid

Ek het na ’n preek geluister, en dit het gevoel asof ek self daar voor staan en preek, amper soos een van my beraadingsessies gevoel. Dit was woord vir woord wat ek dikwels in my eie sessies deel, en dit is wat my gedruk het om hierdie dagstukkie te skryf. Daar is ’n...
When a Heart Calls to God, and He Answers

When a Heart Calls to God, and He Answers

We live in a world where things can sometimes feel uncertain and heavy, where our hearts easily become filled with questions about what we see and experience around us. And yet, one truth remains unchanged: God has not changed. He is still faithful, still just, and...
Wanneer ’n hart na God roep en Hy antwoord

Wanneer ’n hart na God roep en Hy antwoord

Ons leef in ’n wêreld waar dinge soms onseker en swaar voel, waar ons harte maklik vol vrae raak oor wat ons rondom ons sien en beleef. Tog bly een waarheid onveranderd: God het nie verander nie. Hy is steeds getrou, steeds regverdig, en steeds naby aan elkeen wat Hom...